Zuid-Afrikaans

1.

Onse Vader wat in die hemel is,
ons heilig U naam;
U koningkryk kom;
U wil sal geskied,
soos in die  hemel , so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons daaglikse brood
en vergewe ons ,ons sondes , net soos ons , ons sondaars vergewe.
Lei ons nie in die versoeking nie , 
maar verlos ons van die bose.

2  

Vader in die hemel, ons bid dat u elke gesagsdraer in die wereld sal aanraak, sodat U volk, God se eie volk, in vrede en rus na U wil kan lewe.

3.


Vader , vergewe hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie.

Geen opmerkingen:

Een reactie posten